Kaapse Draai
How hard is it?
Ad: Want to make Kaapse Draai sound awesome on your harmonica? Master tight single notes, rock solid bending and more with easy video lessons → click here.
How to read this tab — notation key
- +
- Blow note
- −
- Draw note
- b or '
- Half-step bend
- bb or ''
- Two half-step bend
- bbb or '''
- Three half-step bend
- (###)
- Chord — relevant hole numbers in parentheses
- < or *
- Push the button in (chromatic harmonica)
Full reference and posting tips in the tab guide.
Tab
4 -4 5 -4 -4 4 4 -4 -4
Daars geen wyer draai as die kaapse draai
-4 -4 5 -4 5 -4 4 -4 -4 4
Dis die lang pad om en dis swaar gelaai
-4 4 -4 -4 -4 5 -4 4 4 -4
Dit help n hart wat skielik wil vergeet
4 -4 5 -4 -4 4 4 -4 -4
Daars geen wyer draai as die kaapse draai
-4 -4 5 -4 5 -4 4 -4 5
Dis die sterk wind van die witbos kraai
-4 4 4 -4 4 4 -4 4 -4 4 -4
Dat tafelberg jou my van my laat vergeet
5 5 -4 4 4 -4 5 -4 5 -4
Aai aai die witbos kraai hiervandaan na
4 -4 5 -5
mosselbaai maar
Koor (chorus)
-5 6 5 -5 -5 5 -5 6
Maak jy jou oe toe as ons soen
-4 -4 5 -4 4 -4 4
Of loer jy oor my skouer
-4 5 -4 4 -4 4 -4 5 -4 4 -4 5
Na iemand n bietjie ouer as wat ek is
-5 6 5 -5 -5 5 -5 6
Maak jy jou oe toe as ons soen
-4 4 -4 4 -4 -4 5 -4
Of dwaal jy weg oor paaie
-4 -4 4 -4 4 -4 5 -4 4
Maak jou hart weer draaie in die kaap
4 -4 5 -4 -4 4 4 -4 -4
Daars geen wyer draai as die kaapse draai
-4 4 5 -4 5 -4 4 -4 4 -4
Dis die groot suid oos wat jou hart weg waai
-4 5 -4 4 4 4 4 4 -4 -4 4 -4
As liefde hang aan die kabelkar se spoor
4 -4 5 -4 -4 4 4 -4 -4
Daars geen wyer draai as die kaapse draai
4 -4 5 -4 -4 4 -4 5 -4 4
Dis die beste plek om my af te laai
-4 -4 4 -4 5 -4 4 -4 4
As jy my uit jou arms wil verloor
5 5 -4 4 4 -4 5 -4 5 -4
Aai aai die witbos kraai hiervandaan na
4 -4 5 -5
mosselbaai maar
Koor (chorus)
5 5 -4 4 4 -4 5 -5 5 -4
Aai aai die witbos kraai hiervandaan na
4 5 -5
mosselbaai
koor (chorus)Play on a harmonica— watch which holes to blow & draw, with sound
Comments
More tabs like this
1.4M4.2Beginner
1.2M4.3Beginner
909k4.2Beginner
874k3.4Beginner
573k
555k4.7Beginner