Piekniek Op Die Maan
How hard is it?
Ad: Want to make Piekniek Op Die Maan sound awesome on your harmonica? Master tight single notes, rock solid bending and more with easy video lessons → click here.
How to read this tab — notation key
- +
- Blow note
- −
- Draw note
- b or '
- Half-step bend
- bb or ''
- Two half-step bend
- bbb or '''
- Three half-step bend
- (###)
- Chord — relevant hole numbers in parentheses
- < or *
- Push the button in (chromatic harmonica)
Full reference and posting tips in the tab guide.
Tab
-4 5 5 -5 5 -4 4
Ek gooi 'n klippie teen jou ruit
4 5 -4 4 -4 4 -4 -4 4
en kyk hoe jy deur jou gordyne loer
4 -4 -4 5 -4 -4
En ek het klaar besluit
-4 4 5 -4 4
ek gaan jou ontvoer
4 -4 5 -4 4
En as jy wonder
-4 -5 -4 4
waarheen ons gaan
4 -4 -4 5 -4
Vanaand skiet ek jou
4 4 4 5 -4 5 4
vir 'n piekniek op die maan
-4 4 4 -4 5 4
Wolk is ons kombersie
-4 -4 5 -4 4 5
ons piekniek op die maan
4 4 4 -4 5 4
die aandster is ons kersie
-4 4 4 5 -4 5 4
ons hou piekniek op die maan
4 -4 5 -5 5 -4
Ek sien hoe jy besluit
-4 5 -4 4 -44 -4 4
terwyl jy maak asof jy leer
5 -5 5 -5 -4 4
En die onsekerheid
4 -4 4 -4 -4 4
want daar's alles wat jou keer
-4 5 5 -4 -4
Maar ek weet jy het
-4 5 5 -5 5 4
klaar jou pajamas aan
4 -4 4 -5 -4 4
Maar vanaand skiet ek jou
4 5 -4 4 -4 4
vir 'n piekniek op die maan
-4 4 4 -4 5 4
Wolk is ons kombersie
4 5 -4 4 -4 5
ons piekniek op die maan
4 4 4 -4 5 4
die aandster is ons kersie
-4 4 5 -4 4 -4 5
ons hou piekniek op die maan
4 -4 4 -4 -4 4
Jou asem maak wasem
-4 -4 4
teen die glas
-4 -4 -4 4 4 -4
en jy kyk na my spore
-4 -4 -4 4 4 -4
in die dou op die gras
-4 5 -4 -4
so los net als
-4 5 -4 -4
en los jou tas
5 -5 6 -6
en kom net saam
4 4 4 -4 5 4
Wolk is ons kombersie
4 5 -4 4 -4 5
ons piekniek op die maan
4 4 4 -4 5 4
die aandster is ons kersie
-4 4 5 -4 4 -4 5
ons hou piekniek op die maan
4 4 4 -4 5 4
wolk is ons kombersie
-4 4 5 -4 -4 -4 4
ons hou piekniek op die maan...
Play on a harmonica— watch which holes to blow & draw, with sound
Comments
More tabs like this
1.4M4.2Beginner
1.2M4.3Beginner
909k4.2Beginner
874k3.4Beginner
573k
556k4.7Beginner