Song Name: | Piekniek Op Die Maan | By: | Zinkplaat |
Posted By: | yukon | Difficulty: | Beginner |
Key: | C | Genre: | General |
Harp Type: | Diatonic | ||
Created: | 2009-07-20 03:07:57 | Modified: | 0000-00-00 00:00:00 |
Song: | -4 5 5 -5 5 -4 4
Ek gooi 'n klippie teen jou ruit 4 5 -4 4 -4 4 -4 -4 4 en kyk hoe jy deur jou gordyne loer 4 -4 -4 5 -4 -4 En ek het klaar besluit -4 4 5 -4 4 ek gaan jou ontvoer 4 -4 5 -4 4 En as jy wonder -4 -5 -4 4 waarheen ons gaan 4 -4 -4 5 -4 Vanaand skiet ek jou 4 4 4 5 -4 5 4 vir 'n piekniek op die maan -4 4 4 -4 5 4 Wolk is ons kombersie -4 -4 5 -4 4 5 ons piekniek op die maan 4 4 4 -4 5 4 die aandster is ons kersie -4 4 4 5 -4 5 4 ons hou piekniek op die maan 4 -4 5 -5 5 -4 Ek sien hoe jy besluit -4 5 -4 4 -44 -4 4 terwyl jy maak asof jy leer 5 -5 5 -5 -4 4 En die onsekerheid 4 -4 4 -4 -4 4 want daar's alles wat jou keer -4 5 5 -4 -4 Maar ek weet jy het -4 5 5 -5 5 4 klaar jou pajamas aan 4 -4 4 -5 -4 4 Maar vanaand skiet ek jou 4 5 -4 4 -4 4 vir 'n piekniek op die maan -4 4 4 -4 5 4 Wolk is ons kombersie 4 5 -4 4 -4 5 ons piekniek op die maan 4 4 4 -4 5 4 die aandster is ons kersie -4 4 5 -4 4 -4 5 ons hou piekniek op die maan 4 -4 4 -4 -4 4 Jou asem maak wasem -4 -4 4 teen die glas -4 -4 -4 4 4 -4 en jy kyk na my spore -4 -4 -4 4 4 -4 in die dou op die gras -4 5 -4 -4 so los net als -4 5 -4 -4 en los jou tas 5 -5 6 -6 en kom net saam 4 4 4 -4 5 4 Wolk is ons kombersie 4 5 -4 4 -4 5 ons piekniek op die maan 4 4 4 -4 5 4 die aandster is ons kersie -4 4 5 -4 4 -4 5 ons hou piekniek op die maan 4 4 4 -4 5 4 wolk is ons kombersie -4 4 5 -4 -4 -4 4 ons hou piekniek op die maan... |